Trampolien vryheid. Ons het groot geword met hierdie gevoelentheid dat kind-van-Godwees, 'n baie ernstige saak is. Ja, dis ernstig ook maar dit is ook bevrydend en vol van oorloop liefde, vreugde, vrede, blydskap ens. Dit hang net af onder watter juk leef jy. Onder die wêreld se juk is alles ernstig, swaar en is daar baie min vreugde. Kyk maar net na die mense se gesigte rondom jou. Ek en jy as Koningskinders, leef onder 'n ander juk - een wat lig en sag is. Jesus se juk. Gooi af die
...
Más informaciones
wêreld se juk en kom leef vanuit Jesus se oorvloed.